Kom ons val in eerbetoon voor Hom neer, kom ons buig, kom ons kniel voor die Here ons Skepper! (Psalm 95:6)
Ek bid gereeld in die kerk en ek bid ook in die straat, soms vra ek sommer by die werk my Vader om sy raad.
Waar jy ook al vandag is – by die werk, langs die see, op ’n berg of sommer by jou huis – onthou dat God ook daar by jou is.
Alomteenwoordige Here dankie vir U Woord en elke belofte .Amenn
Amen. Dankie Here vir U genade en liefde, elke dag!