Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien. (Psalm 86:11)
’n Mens wat aan ander goeddoen of iets moois vir iemand sê, leef volgens Christus se gebod en doen wat Hy graag wil hê.
Laat jou dade vandag harder praat as jou woorde. Ondersteun mense wat met die opvoeding van kinders werk.
Ag Here dankie vir U alomteenwoordige liefde.