Gedagte vir die dag: Betoon liefde

see_sonsopkoms_hart_stiltetyd_pixabay.jpg

Foto: pixabay.com

’n Sagte antwoord laat woede bedaar; ’n krenkende woord laat woede ontvlam. (Spreuke 15:1)

Die liefde is te groot om te begryp, want die liefde kan in mense se lewe ingryp.

Wees vandag ’n lewende voorbeeld van agapé-liefde. Wees geduldig, vriendelik, vergewensgesind en nederig.

Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Steiner Rice H
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Lindtjies ·

So waar. Ons is te geneig om mense seer te maak en oordink nie altyd wat ons sê nie. Onthou daardie woorde wat jy geuiter het kan jy nooit weer terugvat nie. Pragtige boodskap.

Conrad ·

Verstaan ons die woorde? Verstáán ons dit? Of is dit net woorde wat ons beter laat voel?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.