Moet tog nie u dienaar alleen laat nie! (Psalm 69:18)
Het jy al ooit na Jesus gesoek in ’n stad se besige straat? Het jy geweet dat Hy ook daar is met krag en hulp en raad?
Jy kan glo en aanvaar dat jy nie alleen is nie: die Here is by jou!
Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Steiner Rice H
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy