Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. (Psalm 118:24)
Wat gaan jy doen met dié nuwe dag? God laat die keuse oor aan jou … Hy kyk na jou … en Hy wag …
Sorg dat jou prioriteite vandag en elke ander dag reg en gesond bly. Stel eerste dinge altyd eerste.