Gedagte vir die dag: Ewigdurende liefde

wildernis_rivier_stroom_pixabay_stiltetyd.jpg

Foto: pixabay.com

Moet U tog nie vir my verberg nie, moet my tog nie wegstuur terwyl U toornig is nie, want U was nog altyd my hulp. (Psalm 27:9)

Soos seisoene kom en gaan, bly ons bewus van wat verbygaan, maar daar’s iets wat dieselfde bly vir altyd: God se liefde duur tot in ewigheid.

Bemoedig vandag ’n bejaarde of ’n kind en versterk hulle geestelik.

Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Steiner Rice H
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.