Gedagte vir die dag: Gebed is die antwoord

Vrou_stiltetyd_pixabay.jpg

Foto: pixabay.com

Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses. (Psalm 34:19)

As die lewe vir jou te veel is en jy nie weet waarnatoe, maak jou oë toe en bid: God self sal jou leer hóé.

Moenie oor jou teleurstellings loop en tob nie, maar verwerk hulle soos en wanneer hulle in jou lewe voorkom.

Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Steiner Rice H
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.