Gedagte vir die dag: ’n Gebed oor doelwitte

hardloop_sonsopkoms_natuur_stiltetyd_pixabay.jpg

Foto: Pixabay.com

Al die deelnemers pas absolute selfdissipline toe. Húlle doen dit om ’n prys te wen wat heel gou sal vergaan. Maar óns doen dit vir ’n ewige prys. (1 Korintiërs 9:25)

“Here God, ek stel dikwels langtermyn- en korttermyndoel witte, maar kan ek ook ewige doelwitte stel? Moet ek nie meer tyd daaraan bestee om oor my toekomstige tuiste by U te dink nie?

Vader, wys vir my hoe om doelwitte te stel wat my sal help om altyd geestelik te groei.”

Bron: In die stilte van die môre deur Angus Buchan
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy/CUM

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Yvonne

Amen