Gedagte vir die dag: Kyk nuut

sonsopkoms_rustig_stiltetyd_pixabay.jpg

Foto: pixabay.com

Om rusie te begin is om ’n damwal te breek; staak liewer die getwis voor die vloed jou tref. (Spreuke 17:14)

Kom ons kyk met nuwe oë na dié wat by ons is; kom ons wees nie van hul foute, maar van hul deugde bewus.

Wees sensitief genoeg om Jesus in ander mense raak te sien.

Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Steiner Rice H
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Hallelujah ·

Hallelujah – ek kyk mense elke oggend net so aan – mense wat probeer om oorheersend te wees – mense wat alyd beter as ander wil wees en dit wil wys – maar dan in ‘n hoekie sien ek ook dieselfde mense wat God mense is – mense wat die fronte voorhou maar in ‘n hoekie is hulle God se kinners. Amen.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.