1 Julie 2011

In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Genesis 1:1
“In die begin het God die hemel en die aarde geskep… God het die mens geskep as sy verteenwoordiger… toe het God gekyk na alles wat Hy gemaak het, en dit was baie goed.” (Lees Genesis 1:1-2:25) As ons naby ons Skepper leef, sal ons as sy verteenwoordigers, respek hê vir onsself, vir ander mense en vir die aarde. Alles wat God oorspronklik gemaak het was immers “baie goed” – ook ek en jy.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.