Geloftedag 2020: Hier is jou naaste Geloftefees

Geloftedag in 2019 by die Voortrekkermonument in Pretoria. (Foto: Danie Langner)

Talle Afrikaners sal weer vanjaar Geloftedag op 16 Desember herdenk.

Dié dag gedenk die gelofte wat die Voortrekkers op 16 Desember 1838 afgelê het voordat 470 Voortrekkers deur bykans 10 000 Zoeloes by Bloedrivier aangeval is. Die Trekkers het dié veldslag oorwin en slegs een Voortrekker, die leier Andries Pretorius, is lig beseer.

Die gelofte is afgelê toe die Trekkers vóór die slag die Here gevra het om hulle te help in die geveg. Hulle het ʼn gelofte afgelê en onderneem dat hulle elke jaar 16 Desember as Sabbat sou herdenk as die Here hulle sou help.

Geloftedag is wel jaarliks ʼn geleentheid vir Suid-Afrikaners om byeen te kom om dié gelofte te gedenk, maar ook vir Afrikaners om weer hul verbintenis aan die gelofte te bevestig.

Geloftedag in 2019 by die Voortrekkermonument in Pretoria. (Foto: Johan van Vuuren)

Dié lys bevat Geloftefeeste oor al nege provinsies en word gepubliseer met vergunning van Ditsem Nuus. Jy kan ook hier na hul kalender (in PDF-formaat) kyk en dit aflaai. Volg Ditsem Nuus op Facebook of Twitter.

Jy kan ook Ctrl + F op jou sleutelbord druk om na ʼn spesifieke dorp te soek in die inligting hieronder.

 

ALEXANDRIA

Karel Landman Geloftefees

Karel Landman Monument te Kolrant, 25 km vanaf Alexandria oppad na PE.

Vier vanjaar 81ste bestaansjaar.

16/12: 10:00 Vlaghysing deur Voortrekkers / 10:05 Geloftediens / Pouse / Stoepstories en samesang / 13:00 Bring & braai

Kontak: Marie Geyvenstein 082 782 2682 / [email protected]

 

ALLDAYS

Alldays Geloftefees

Ross Thomsaal,

15/12: 16:00 Boeresport en braai

16/12: 08:45 Lees van Gelofte / 09:00 Geloftediens / 10:00 Jaarvergadering / 11:00 Middagete.

Kontak: Robert Gallon 084 675 1324 / [email protected]

 

AMERSFOORT

Amersfoort Gesamentlike Geloftediens

NG Kerk Amersfoort

16/12: 09:30 Geloftediens ds Gerhardus Green

Kontak: Pieter Jacobs 079 526 8049 / [email protected]

 

BARKLY-WES

De Kuile Geloftefees

Plaas De Kuile tussen Barkly-Wes en Reivilo 11/12: Laertrek / Potjiekos.

12/12: 08:00 Perdekommando / Basaar / Steakete / Boeresport

13/12: 05:00 Saluut, samesang en biduur / 09:00 Feesrede ds Danilo Stoltz / 11:00 Geloftediens ds Petrus Venter / Kranslegging / 14:00 Slotdiens

Kontak: Pieter Botes 082 572 9822 / [email protected]

 

BEAUFORT-WES

Beaufort Wes Geloftefees

NG Kerk Gamka

16/12: 09:00 Geloftediens ds Albertus van Zyl / Kranslegging by grafte / 10:00 Biduur / 10:30 Historiese vertelling / Saameet

Kontak: Ds Japie van Staden 079 503 6248 / [email protected]

 

BELFAST

Belfast Geloftefees

Geloftefeesterrein, Belfast-Dullstroompad. 16/12: 09:30 Samesang / 10:00 Geloftediens ds Johnnie Gates

Kontak: Gerhard Kotzé 071 609 9266 / [email protected]

 

BELLVILLE

Durbanville Geloftefees

EGK Tygerberg, h/v Deodarstraat & Uys Krige Rylaan, Loevenstein, Bellville

16/12: 08:45 Voorsang / 09:00 Geloftediens ds Ian Coetzee / Ligte verversings

Kontak: Derik Strauss 084 408 6434 / [email protected]

 

BENONI

Benoni Geloftediens

APK Kerk Benoni

16/12: 08:30 Geloftediens ds Piet du Preez

Kontak: Frans Marais 083 289 2079 / [email protected]

 

BETHAL

Bethal / Standerton Geloftefees

Standerton teerpad vir 30 km, by Joubertsvlei-bord regs, 19 km na feesterrein

16/12: 07:00 Biduur / 10:00 Geloftediens ds CJ Nagel sr. / Vlaghysing / Verversings / 11:15 Feesrede deur Werner Weber

Kontak: Dawid Theron 084 504 2376 / [email protected]

 

BETHLEHEM

Laertrek Geloftefees

Laertrek Geloftefeesterrein, Bethlehem-Kestellpad. 16/12: 09:00 Vlaghysing / 09:45 Geloftediens ds Herman Kok

Kontak: Gerrie Claassen 076 844 0472 /[email protected]

 

BLOEMFONTEIN

Bergkraal Geloftefees

Bergkraal Feesterrein, Maselspoort-Verkeerdevleipad 16/12: 10:00 Biduur / 10:30 Historiese vertelling / 11:30 Geloftediens / Saameet

Kontak: Ds Robbie du Toit 084 401 6117 / [email protected]

 

Bloemfontein-Suid Geloftefees

Plaas Williamstrip, 31 km op Jagersfonteinpad, draai regs na Hagesdam, Steunmekaar, 1 km draai regs na Williamstrip

16/12: 08:50 Vlaghysing / 09:00 Skriflesing en gebed Laurie Schlebusch / Die Stem vers 4 / Verwelkoming / Lees van Gelofte / Samesang / Geloftediens André van der Berg / Historiese oorsig dr Jann Schlebusch / Kollekte / Feesvergadering / Saamkuier – bring toebroodjies, kouevleis en koeldrank

Kontak: Dr Jann Schlebusch 072 959 3214 / [email protected]

 

Dankbaar Geloftefees

Vrouemonument, Monumentweg, Bloemfontein

Pres. Paul Kruger: Haal uit die verlede dit wat goed is en bou die toekoms daarop. Mag ons op die Afrikanergeskiedenis bou en die Gelofte steeds nakom en aan ons kinders en hul kinders oordra. Pred. 5:3: As jy ‘n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie. Betaal wat jy belowe.

16/12: 09:00 Samesang / 09:15 Geloftediens / Herbevestiging van Gelofte / Feesrede Sam de Klerk / Kinders jeugvertelling Hugo Hayes / Kranslegging by gedenknaald / Afsluiting Die Stem 4de strofe

Kontak: Hugo Hayes 076 817 6269 / [email protected]

 

BOKNESSTRAND

Boknesstrand Geloftediens

Daniël Scheeperssaal 16/12: 08:00 Geloftediens

Kontak: Dr Piet Vosloo 083 250 5512 / [email protected]

 

BOSHOF

Boshof Geloftefees

NG Kerksaal Boshof

16/12: 09:00 Geloftediens ds Andreas van Rooyen

Kontak: Ds Andreas van Rooyen 082 553 9081 / [email protected]

 

BOTHAVILLE

Bothaville Geloftediens

NG Moedergemeente

16/12: 09:00 Geloftediens dr Pieter van Jaarsveld / Tee en verversings

Kontak: Dalene Brink 073 195 1540 / [email protected]

 

Loskuil Geloftefees

Loskuil Laerskoolsaal, Bothaville-Odendaalsruspad

16/12: Samesang / 09:30 Geloftediens / 11:30 Gesamentlike ete

Kontak: Frikkie Nel 082 829 5723 / [email protected]

 

BRITS

Brits Geloftefees

Hoërskool Brits

16/12: 09:00 Geloftediens prof Theuns Dreyer /Feesrede: Willie Spies

Kontak: Chris van Wyk 074 888 4423 / [email protected]

 

Bokfontein Geloftefees

Bokfontein Geloftefeesterrein op R104 – volg borde. Tema: Daar is steed Hoop!

16/12: 09:00 Geloftediens ds Nic van der Walt / Feesrede prof Jackie Grobler / Kinderboeresport met Koersvas Voortrekker Kommando / Saamkuier – eie kos en stoele

Kontak: David Scribante 073 195 4359 / [email protected]

 

Evangelies Gereformeerde Geloftediens

Evangelies Gereformeerde Kerk Brits, h/v Murray- & Exnerstraat

16/12: 08:00 Geloftediens ds Jakes Jacobs

Kontak: Ds Jakes Jacobs 083 789 5388 / egk@c- all.co.za

 

BRONKHORSTSPRUIT

Bronkhorstspruit Geloftefees

NG Nooitgedachtsaal

16/12: 08:00 Samesang / 09:00 Verwelkoming / 09:30 Kollekte / 09:40 Feesrede Louis Bester – Bloedrivier – Mite of Wonderwerk / 10:10 Geloftediens ds Nico Steenberg / Voorlees van Gelofte / Die Stem / 11:10 Verversings

Kontak: Heleen Maritz 078 257 8814 / [email protected]

 

Welverdiend Voortrekkervereniging Geloftefees

Wagtenbietjieskop Feesterrein Vanjaar 102 jaar oud

14-15/12: Stigtingsdienste net soos dit plaasgevind het voor Slag van Bloedrivier 16/12: 05:00 Perderuiters herdenkingsritte / 09:00 Geloftediens ds Faan Smit / Feesrede Annemarie Carelsen

Kontak: Callie Geldenhuys 082 808 1804 / [email protected].

 

BURGERSFORT

Watervalsrivier Geloftefees

Watervalrsrivier Geloftefeesterrein

15/12: Laertrek o.l.v. Pieter Strydom / 18:00 Gesamentlike braai

16:12: 04:00 Saluutskote / 09:000 Geloftediens ds Christie Smit / 10:00 Koffie en tee / 11:30 AJV / 13:00 Gesamentlike ete onder boom / Boeresport / 18:00 Konsert

17/12: 10:00 Vertrek na waterval; Vonkelontbyt en braai by waterval

18/12: Kamp afslaan

Kontak: Fanus Potgieter 083 454 1167 / [email protected]

 

CARLETONVILLE

Carletonville Geloftefees

AP Kerk Carletonville (ouvoortrekkerterrein) 16/12: 09:00 Geloftediens ds Wimpie Burger / Feesrede Jaco Mulder / Afsluiting

Kontak: Wikus du Plooy 076 589 7454 / [email protected]

 

CENTURION

Verwoerdburg Geloftefees

By Rooihuiskraal historiese terrein, Rooihuiskraalweg, suid van Hendrik Verwoerdweg, Wierdapark

16/12: 09:00 Geloftediens ds Gideon du Toit / Feesrede Zieg van Huyssteen / Geselligheid met vrugtesap en koekies na afloop van die diens

Kontak: Charl van den Bergh 072 698 7956 / [email protected] / Paul Retief 082 562 9845

 

CHRISTIANA

Môrester Geloftefees

Feesterrein op Apiesdeelpad 13/12: 10:00 Klipstapeling

15/12: Bring & braai – potbrood en pap word verskaf 16/12 09:00 Vlaghysing en volksliedere / 09:30 Geloftediens / 10:30 Verversings / 11:15 Feesrede Louis van der Vyver / Afsluiting en opruiming

Kontak: Lucas Visagie 076 558 5911 / [email protected]

 

CLANWILLIAM

Seekoevlei Geloftefees

Seekoevlei Geloftefeesterrein, 15 km vanaf Clanwilliam op Graafwaterpad

Sedert 1938 – vier vanjaar 81 jaar – vir Citrusdal, Clanwilliam, Graafwater,

Leipoldtville, Elandsbaai, Redelinghuys en omstreke.

16/12: 08:30 Koffie en tee / 09:00 Saamsing / 09:10 Historiese oorsig prof prof Wessel Visser – Gelofte as middelpunt van ons volksgeskiedenis / 10:10 Admin en saaamkuier / 10:45 Saamsing / 10:50 Geloftediens ds Sarel Cilliers / 11:45 Aflê van Gelofte en kollekte vir feesonkoste / 12:00 Saamkuier met koffie en ligte eetgoed

Vir WhatsApp-uitsending op selfoon kontak Hendrik le Roux 067 777 7772

Kontak: Hendrik le Roux 067 777 7772 /[email protected]

 

CLOCOLAN

Clocolan Geloftefees

Clocolan Skougronde

16/12: 08:30 Kranslegging / 09:30 Geloftediens / Feesrede Pieter Aucamp

Kontak: Carl du Randt 083 338 5654 / [email protected]

 

COLIGNY

Doornbult Geloftefees

Gerdau Boeresaal

16/12: 09:30: Opening / 09:45 Geloftediens / 11:00 Lees van Gelofte / Historiese oorsig / 12:00 Die Stem Kontak: John Rankin 082 700 8106 / [email protected]

 

Leeuwfontein Geloftefees

Leeuwfontein Geloftefeesterrein

16/12: 09:00: Verwelkoming Boeta Jordaan en 1- minuut stilte / Samesang volksliedjies / 10:00 Geloftediens ds Tewie Pieters / 11:00 Kollekte / 12:00 Koffie en koeldrank / 12:15 Lees van Gelofte / 12:25 Feesrede Pieter Möller / 13:25 Verslag en bedankings / 13:40 Verkiesing van bestuur / 14:00 Afsluiting en Die Stem / 14:15 Gratis ete – bring eie drinkgoed en slaai

Kontak: Boeta Jordaan 083 400 8005 / [email protected]

 

CULLINAN

Cullinan Geloftefees

TLU Saal, 4 km vanaf Fourways na Ekangala Erf 513 16/12: 09:00 Samesang / 09:15 Kultuurprogram / 10:00 Geloftediens ds Paul van den Berg / 11:15 Die Stem / Verversings

Kontak: Edmund du Plessis 072 021 5164 / [email protected]

 

DE AAR

De Aar Geloftediens

NG Kerk De Aar Moedergemeente

13/12: 09:30 Geloftediens ds Henry Williams / Tee

Kontak: Ds Henry Williams 078 458 2954 / [email protected]

 

DELMAS

Delmas Geloftefees

APK Delmas

16/12: 09:00 Geloftediens ds Chris Kruger

Kontak: Annatjie Bothma 083 415 1470 / [email protected]

 

DENDRON

Driedoornhoek Geloftefees

Legkraal

15/12: 16:00 Speletjies en braai – bykosse word voorsien

16/12: 09:00 Vlaghysing / Geloftediens ds Petrus Kriel/ Feesrede Gert Ehlers / 12:00 Saameet – bring eie vleis en slaai

Kontak: Karolien Becker 079 486 9337 / [email protected]

 

DUIWELSKLOOF

Duiwelskloof Geloftefees

Hervormde Kerk Duiwelskloof

16/12: 09:00 Geloftediens en feesrede ds André van den Berg / Braai – deur komitee voorsien

Kontak: Piet Vermaak 079 019 7701 / [email protected]

 

DULLSTROOM

Dullstroom Geloftediens

Hervormde Kerk Dullstroom

16/12: 09:00 Geloftediens

Kontak: Johanna Pieterse 083 545 4787 / [email protected]

 

DUNDEE

Bloedrivier Geloftefees

11/12 Kampering open

15/12: Oggend boeresport en skyfskiet / Middag perdekomando, perdesport en volkspele / Aand lanternloop

16/12: 06:00 Biduur in wa-laer / 09:00 Geloftediens ds Ruan Combrink / 10:00 Wa-laerprogram met vlagvoorstelling en geskiedkundige demonstrasie

Kontak: Frik Moolman 082 973 6671 / [email protected] / Johan Fourie 082 320 4133

 

DURBAN

Durban Geloftediens 1

Hervormde Kerk, Durban-Suid, Beaconweg 137 Grosvenor, Bluff

16/12: 07:00 Geloftediens ds Dawie Jacobs / Lees van Gelofte

Kontak: Ds Dawie Jacobs 083 456 0831 / [email protected]

 

Durban Geloftediens 2

Methodist Church, Acasiaweg 4, Westbrook

16/12: 09:00 Geloftediens ds Dawie Jacobs / Lees van Gelofte

Kontak: Ds Dawie Jacobs 083 456 0831 / [email protected]

 

DWAALBOOM

Kayaseput Geloftefees

16/12: 10:00 Verwelkoming / Vlaghysing / Lees Van Gelofte / Geloftediens / Feesrede / AJV / Saamkuier en  eet

Kontak: Riaan en Corleen Cilliers 073 913 8887 / [email protected]

 

ELLISRAS

Canterbury Geloftefees

Plaas Matjiesfontein

Tema: Die 4 wonderwerke tydens die Slag van Bloedrivier

16/12: 09:00 Geloftediens ds Hennie van der Linde / Feesrede Kobie van der Hoven

Kontak: Pieter Lamprecht 082 372 0598 / [email protected]

 

Ellisras Geloftefees

Ellisras Boeresaal (Veilingskrale)

16/12: 10:00 Geloftediens ds Deon de Beer / Feesrede Ignatius Erasmus / Koue ete

Kontak: Agnes Olivier 078 016 6433 / [email protected]

 

Weidhoek Geloftefees

Elmeston Feesterrein

16/12: 09:00 Geloftediens ds Fanie Steyn / Feesrede Kobus van den Berg / Bring en braai – bykosse word voorsien / Boeresport en Skyfskiet (slegs oopvisier 303 vir volwassenes, .22 vir kinders)

Kontak: Dirk Uys 079 696 5947 / [email protected]

 

Marken Geloftediens

Marken Boeresaal

16/12: 08:30 Geloftediens ds Thinus du Plessis

Kontak: CF Ackermann 083 677 4681 / [email protected]

 

Palala-Sarahbell Geloftefees

Plaas Sarahbell

16/12: 09:00 Geloftediens ds Arno Nieuwhof / 10:00 Vlaghysing en -tablo / 10:20 Geskiedenisvertelling oor kinderhelde / 10:45 AJV / 11:00 Feesrede Arrie Duvenhage / 12:00 Herbevestiging van Gelofte / Middagete

Kontak: Kobus van der Merwe 084 515 7162 / [email protected].

 

Steenbokpan Geloftefees

Steenbokpan Boereverenigingsaal

16/12: 10:00 Geloftediens ds Malan Storm / 11:00 Feesrede Rudie Rossouw / 12:00 Middagete word voorsien – bring eetgerei en koeldrank

Kontak: Chris & Ilse Erasmus 073 212 7505 / 079 585 8682 / [email protected]

 

Tom Burke Geloftefees

16/12: 09:00 Geloftediens ds Carl Schunke / Vingerete

Kontak: Annamarie van Deventer 073 938 6829 / [email protected]

 

ERMELO

Holland Geloftefees

Plaas Holland, op Amersfoortpad

16/12: 09:45 Vlaghysing / 10:00 Geloftediens past Deloris / 11:00 Feesrede Naomi Uys / Terugvoering aan publiek / 12:15 Kinderpret / 13:00 Middagete – word deur Feeskomitee voorsien / 14:00 Boeresport

Kontak: Samantha Louw 072 379 3357 / [email protected]

 

Smitsfield Geloftefees

Smitsfield Geloftefeesterrein

15/12: 17:00 Braaivleis / Biduur / Kinderprogram 16/12: 10:00 Geloftediens / 11:00 Tee en koffie / 12:00 Gesamentlike ete – elke vrou bring twee geregte en ons eet behalwe jou eie kos (Ons het wegbeweeg van feesspreker en beskou dit as verootmoedigingdag voor die Allerhoogste)

Kontak: Leon Grobler 082 807 9264 / [email protected]

 

FRANKFORT

Van Rheenenskop Geloftefees

Tussen Frankfort en Oranjeville.

16/12: 09:30 Geloftediens / Middagete – word voorsien, bring eetgerei

Kontak: SW Graaff 082 335 3103 / [email protected]

 

GLENTANA

Glentana-Outeniqua Geloftediens

Kobus Hattinghsaal, Glentana

16/12: 09:30 Geloftediens ds Jan Fourie

Kontak: Stoffel Bester 044 879 0003 / [email protected]

 

GRAVELOTTE

Kwaggasnek Geloftefees

Kwaggasnek

08:00 Koffie en vars brood gratis, kosstalletjies en kleiduifskiet / 09:00 Geloftediens ds Kobus van Jaarsveld / Feesrede Gerrie van der Merwe

Kontak: Gerrie van der Merwe 083 459 9080 / [email protected]

 

GREYLINGSTAD

Wilgefontein Geloftefees

Feesterrein op Greylingstad-Villierspad

16/12: 09:30 Geloftediens ds Sarel Dry / Tee en verversings

Kontak: Barrie Cronjé 082 964 1527 / [email protected]

 

GROBLERSDAL

Groblersdal Geloftefees

TLU Saal

16/12: 09:00 Geloftediens / Feesrede

Kontak: André de Beer 078 161 1967 / [email protected]

 

GROBLERSHOOP

Slypsteen Geloftefees

16/12: 09:00 Geloftediens ds Dekker Stadler / Kollekte / Feesrede dr Wynand Boshoff / Saameet – bring eie piekniekmandjie of steakete @ R120 pp en worsbroodjie @ R20

Kontak: Wollie Burger 083 303 7762 / [email protected]

 

GROOT MARICO

Groot Marico Geloftediens

Hervormde Kerk Groot Marico

16/12: 09:00 Gesamentlike Geloftediens Mari-Louise Trollip

Kontak: Ds Stephan Botha 083 743 0507 / [email protected]

 

Oberholzerskloof Geloftefees

Oberholzerskloof

16/12: 09:45 Verversings en lemoensap / Vlaghysing / Geloftediens / Feesrede / Samesang / Verkiesing nuwe bestuur Ligte ete

Kontak: Hennie van Eck 083 259 0223 / [email protected]

 

HARRISMITH

Bo-Cornelisrivier Geloftefees

Willem Odendaal Feesterrein op plaas Groenfontein, Harrismith-Verkykerskoppad

11/12: Besigheidsvergadering en Kenmekaar

12/12: Perdekommando / Ontmoeting van spreker en leraar / Perdekaskenades / Onvoorbereide toesprake 13/12: 10:00 Erediens ev. Piet Uys / Voordragte en georganiseerde speletjies / Gewyde program

14/12: Waatlemoenfees en jukskei / Gesinsprogram 15/12: Basaar, veiling en basaar-ete / Kampvuur en samesang

16/12: 09:00 Geloftediens ev. Piet Uys / Klipstapeling en hernuwing van Gelofte / 11:30 Feesrede Paul Maritz

Kontak: Esmé Coetzee 082 775 5781 / [email protected]

 

Retiefklip Geloftefees

15/12: Laertrek / 19:00 Boekevat / Bevestiging van Gelofte / Verwelkoming / Voorstelling van kampeerders / Teedrink (Koöperasie)

16/12: 10:00 Geloftediens ds Samuel Heine / Hernuwing van Gelofte / Klipstapeling / Saamkuier / 19:00 Boekevat / Ons eer die Legendes / Geloofsverklaring / Kampvuur / Teedrink / Jeugspeletjies

17/12: 07:00 Biduur (Van Reenenkamp) / Bevestiging van Gelofte / 09:00 Boeresport / Waatlemoenfeees / 15:00 Besigheidsvergadering / 18:30 Boekevat (Die Grot) / Geloofsverklaring / Talentkompetisie / Volkspele / Kers, Vers & Melodie (Die Grot) / Jeugspeletjies.

18/12: 07:00 Biduur / Bevestiging van Gelofte / 09:00 Bergwedloop / Bederftee – stoep Die Grot / 15:00 Klei- os boukompetisie / Swem by swemgat / 19:00 Boekevat (Coetzeekamp) / Geloofsverklaring / Verskeidenheidskonsert / Moenie Skroom met ‘n Idioom / Lees van joernale / Speletjies vir almal / Teedrink (Coetzeekamp) / Jeug lanternbekruip

19/12: 07:00 Biduur (Koöperasie) / Bevestiging van Gelofte / Groet / 09:00 Bittereinders, begklim en stap oor na waterval

Kontak: Cobus Fourie 083 629 9611 / [email protected]

 

HARTBEESPOORT

Hartbeespoort Geloftefees

Hervormde Kerk Schoemansdal

16/12: 08:00 Samesang / 09:00 Geloftediens ds Werner Venter / Historiese aanbieding dr Douw Breedt / Tee en verversings

Kontak: Ds Christo van Vuuren 083 742 1496 / [email protected]

 

HARTENBOS

Hartenbos Geloftefees

16/12: NG Kerk Hartenbos / Groot Trek Museum van ATKV

08:00 Geloftediens ds Dawid de Wet / 09:15 Feesrede Cecilia Kruger / Koffie, tee en kuier

Kontak: Ds Dawid de Wet 082 372 7734 / [email protected]

 

HEIDELBERG

Suikerbosrand Geloftefees

Heidelberg-Meyertonpad 12/12: 15:00 braai

16/12: 10:15 Perdekommando en Kanonsaluut / Feesrede prof. Koos Malan / Geloftediens ds Pierre Brits / Gatis gemmerbier, kos te koop

Kontak: Lemont Kriel 084 511 4759 / [email protected]

 

HEILBRON

Vegkop Geloftefees

Vegkop Geloftefeesterrein

16/12: 09:00 Verwelkoming en Vlagparade – Heilbron Voortrekkers / Voorlees van Gelofte / Geloftediens ds Tommie van Vuuren / Kranslegging / Huldeblyk / Sang Lied van Jong Suid-Afrika / Teepouse / Feesrede Willie Engelbrecht / Verkiesing nuwe komitee / Afsluiting Die Stem / Saameet

Kontak: Jasper van der Bijl 082 453 7357 / [email protected]

 

HENDRINA

Hendrina Geloftefees

Plaas Grasfontein

14/12: Kamp opslaan / Gesamentlike braai

15/12: 19:00 Vermaak Arina de Witt / Gesamentlike braai

16/12: 08:00 Oggendgodsdiens / 09:30 Geloftediens ds Piet Smit / 10:30 Tee / 11:30 AJV / 13:30 Gesamentlike ete – bring en eet / 19:00 Gesamentlike braai

17/12: Kamp opbreek

Kontak: Anton Pelser 082 804 1796 / [email protected]

 

Olifantsrivier-Oos Geloftefees

Plaas Rietkuil

16/12: 10:00 Geloftediens ds C Rossouw / Feesrede F van Graan

Kontak: Neels Kruger 072 342 4589 / [email protected]

 

HENNENMAN

Samekoms Geloftefees

16/12: 10:00 Geloftediens ds Hans van Vuuren / Koek en tee / 13:00 Bring & braai / 14:00 Boeresport, gesamentlike kuier en AJV

Kontak: Christine Bouwer 082 773 9297 / [email protected]

 

HERMANUS

Hermanus Geloftediens

Ertjiesvleisaal, Hemel-en-Aarde pad

16/12: 10:00 tot 12:00 Geloftediens ds Jurgens Prinsloo / Unieke kort program sal by die byeenkoms bekendgemaak word / Donasieboks by die ingang.

Kontak: Anschen du Plessis 079 564 0557 / Lourens Theron 082 551 9306

 

HOEDSPRUIT

Hoedspruit Geloftefees

Laerskool Mariepskop, Hoedspruit

16/12: 08:00 Geloftediens ds Isak de Villiers / Feesrede John Greyvenstein

Kontak: Mellanie Wright 084 767 4608 / [email protected]

 

HOBHOUSE

Hobhouse Geloftefees

NG Kerk Hobhouse

16/12: 09:30 Geloftediens ds Jonny van Zyl

Kontak: Ds Johnny van Zyl 061 543 7819 / [email protected]

 

Juistzoo Geloftefees

Plaas Juistzoo naby Hobhouse 16/12: 09:30 Geloftediens

Kontak: Roelf Jordaan 073 906 3141 / [email protected]

 

JAN KEMPDORP

Jan Kempdorp Volkskansel Geloftediens

Perseel 25 E 2, Hartsvallei

16/12: 09:00 Geloftediens ev. Cobus van der Merwe / Feesrede Herman Bayer

Kontak: Ev. Cobus van der Merwe 082 854 5833 / [email protected]

 

KAAPSTAD

Strand Geloftefees

Gereformeerde Kerk Strand

Gesamentlike Geloftefees van Gereformeerde Kerk Strand, Hervormde Kerk Strand, AP Kerk en EG Kerk – vanjaar vir 11de jaar (roteer jaarliks)

16/12: 09:00 Geloftediens ds Dinant Zwemstra / Samesang en Geloftes van Bloedrivier, Jan van Riebeeck en Paardekraal gelees / Kollekte / Verversings

Alle besoekende Transvalers, Vrystaters en volksgenote van elders welkom!

Kontak: Willem Reyneke 082 375 7701 / [email protected]

 

KEMPTON PARK

APK Kempton Park Geloftediens

APK Kempton Park, h/v Rietfonteinweg en Pioneerstraat, Glen Marais, Kemptonpark.

16/12: 09:30 Feesrede prof Danny Nel / Geloftediens dr Theunis Snyman

Kontak: Marietjie Snyman 082 879 7645 / [email protected]

 

Bredell Geloftefees

Bredell Laerskool, H/v 3de Laan en 6de Straat, Bredell Tema: Wat bind ons saam?

16/12: 09:00 Geloftediens ds Werner Olivier / Feesrede Danie Varkevisser / Saamkuier met tee en verversings

Kontak: Johan Theunissen 083 263 8007 / [email protected]

 

KIMBERLEY

APK Kruisgemeente Geloftefees

AP Kerk Kruisgemeente h/v Queensweg & McDougalstraat, Kimberley

16/12: 09:00 Geloftediens ds Danilo Stoltz / Geskiedenis van Gelofte van Bloedrivier

Kontak: Annalien Keyser 083 715 1202 / [email protected]

 

KLEINFONTEIN

Kleinfontein Geloftefees

Kleinfontein Gemeenskapsaal

16/12: 09:30 Geloftediens ds Johan Mouton / Samesang / Historiese vertelling Barend Uys / Bevestiging van Gelofte

Kontak: Jan Groenewald 082 823 6008 / [email protected]

 

KOPPIES

Greenlands Geloftefees

Greenlands Feessaal, Vredefortweg, begraafplaasterein

15/12: Mini basaar

16/12: 09:30 Kranslegging / Geloftediens ds Hennie Hattingh / 10:30 Tee / 11:00 Feesrede Leon Strachan / Saamkuier en eet – bring eie eetgerei.

Kontak: Charlotte Smalberger 082 379 4457 / [email protected]

 

Rooiwal Geloftefees

16/12: 09:30 Geloftediens / Feesrede Gretchen Serfontein / Saameet – kos word verskaf

Kontak: Jan-Lodewyk Serfontein 082 371 9807 / [email protected]

 

KOUGA

Kouga Geloftefees

Lemoenfontein plaas, tussen Port Elizabeth en Jeffreysbaai

16/12: 10:45 Samesang / 11:15 Verwelkoming / 11:20 Geloftediens dr Reyno Louw / 11:50 Sangitem Elmarie Louw / 11:55 Vorige Geloftes en bevestiging van Gelofte / 12:05 Feesrede Connie Bodenstein / 12:30 Kollekte / 12:35 Afsluiting Die Stem / 12:45 Tafelgebed ds Lee Greyling / Bring & braai – bring net eetgerei Gesigmaskers verpligtend

Kontak: Wentzel Coetzer 072 534 5914 / oogly- [email protected]

 

KROONSTAD

Kroonstad Geloftediens

NG Moederkerk Kroonstad

16/12: 09:00 Geloftediens gemeentes gesamentlik

Kontak: Dries Otto 082 923 3113 / [email protected]

 

Randjieslaagte Geloftefees

Randjieslaagte Geloftefeesterrein

16/12: 09:00 Geloftediens ds Pieter Mohr van Niekerk / Feesrede / Verversings

Kontak: Anne-Marie Nigrini 083 631 3362 / [email protected]

 

Welvaart Feesterrein

Ou Lindleypad

16/12: 09:00 Geloftediens / 10:00 Feesrede / Voorlaaierdemonstrasie / Braai en kuier

Kontak: Willem Nel 083 454 0742 / [email protected]

 

KRUGERSDORP

Paardekraal Geloftefees

Paardekraal Geloftefeesterrein

16/12: 06:00 Vroeë oggenddiens ds H A Retief / 11:00 Geloftediens ds Johan van Wyk / 11:55 Afsluiting

Kontak: At von Well 082 348 3828 / [email protected]

 

LEEUDORINGSTAD

Brandhoek Geloftefees

Plaas Brandhoek tussen Leeudoringstad en Bothaville op oewer van Vaalrivier

16/12: 09:00 Vroeë oggendbiduur / 09:50 Verwelkoming Dawie Smith / 10:00 Geloftediens ds Jansen van Rensburg / Lees van Gelofte / 11:15 Feesrede Dries Therblanch / 12:15 Verkiesing nuwe bestuur / 12:45 Slotgebed ds Anina Jansen van Rensburg / Bedankings

Kontak: Ria Fouché 082 882 0539 / [email protected]

 

LICHTENBURG

Lichtenburg Geloftefees

CVO Skoolterrein

16/12: 10:00 Geloftediens ds Chris de Nysschen / Feesrede dr Adi Schlebusch / Tee en koeldrank

Kontak: Theo Goosen 083 200 7286 / [email protected]

 

Omkyk Geloftefees

16/12: 09:00 Opening en feesrede Hansie Theart / 10:00 Eie verversings / 11:00 Lees van Gelofte / Geloftediens / 12:00 Kanonsaluut

Kontak: Johan Terblans 084 514 3312 / [email protected]

 

LINDLEY

Groenvlei Geloftefees

11/12 Kampterrein oop – volwassenes R150 pp en skoliere R50 pp (vir hele tydperk)

12/12: Perderit vanaf terrein sirkelroete / Vlaghysing en Boeresport

15/12: 16:30 Vlaghysing en boeresport / 18:00 Braaivleis en ete (bring donasie) / 19:00 Samesang / 19:35 Toneelopvoering (Toegang tot terrein: Volwassenes en hoërskoolkinders R30, laerskoolkinders R20)

16/12: 09:30 Samesang / 10:00 Voorlees van Gelofte en Geloftediens ds Willie Botha / Feesrede Frik Wentzel / Afsluiting en Die Stem

Kontak: Chris Hattingh 082 567 4404 / [email protected]

 

LOUIS TRICHARDT

Levubu Geloftediens

16/12: 18:00 Geloftediens ds Petrus Kriel / Saamkuier en braai

Kontak: Ds Petrus Kriel 082 898 2081 / [email protected]

 

Schoemansdal Geloftefees

Feesterrein (Vivopad 18 km)

10:00 Opening en Vlaghysing (Potgietervlag) / 11:00 Geloftediens ds Wynand van der Westhuizen / Teepouse / 12:00 Feesrede / Saameet

Kontak: Abrie Wepener 082 686 2552 / [email protected]

 

LYDENBURG

Badfontein Geloftefees

Badfontein Wildsplaas

15/12: Vanaf 09:00 by Rusoord Ouetehuis: Aankoms van Perdekomando / Kort diens gelei deur Nico Cross / Oorhandiging van Bybel, Gelofte en Vlae / Perdekomando vertrek na Badfontein Wildsplaas / 18:00 by laasgenoemde bring & braai – pap en sous word voorsien en stokbrood en malvalekkers braai vir kinders / Kampvuurkuier en volksliedjies (Beperkte verblyf beskikbaar – kontak Marlize Beetge 084 208 8257

16/12: 08:00 Pannekoek en koffie / 10:00 Aankoms van Perdekommando / Oorhandiging Bybel, Gelofte en Vlae / Lees van Gelofte / Saluutskote / Die Stem / Vertrek van Perdekommando / Sing van volksliedjies / Geloftediens ds Lemmer Venter / Kollekte / Bring en braai / Springkasteel en kinderpret

Kontak: Nico Cross 082 470 3070 / [email protected]

 

Lydenburg Geloftediens

NG Moederkerk Lydenburg

16/12: 09:00 Gesamentlike Geloftediens van gemeentes ds Antoinette Wilson

Kontak: Fanus Potgieter 083 454 1167 / [email protected]

 

Naauwpoort Geloftefees

Steenkampsberg Boereverenigingsaal

15/12: 08:00 Perdekommando / Aand Kampvuur 16/12: 10:00 Geloftediens ds Arrie van Heerden en Feesrede / Bring en braai

Kontak: Ernst Lategan 082 898 1825 / [email protected]

 

MACHADODORP

Elandsfontein Geloftefees

15/12: 12:00 Boeresport en skyfskiet / 14:00 Perdesport / 17:00 Gesamentlike baai – braaipakkies te koop; pap, sous en bykosse word verskaf / 18:30 Verskeidenheidskonsert en talentkompetisie / 22:00 Kragopwekker word gedoof

16/12: 05:00 Oggendsaluut / 06:00 Biduur en samesang / 07:30 Perdekommando ontmoet spreker / 09:00 Vlaghysing / 10:00 Geloftediens ds Slabbert Le Cornu, kollekte / 11:30 Feesrede ds Slabbert Le Cornu / Aparte aktiwiteite vir kinders onder toesig / 13:00 Middagete – braaipakkies te koop; pap, sous en bykosse word verskaf

Kontak: Izak Davies 083 701 2243 / Matilde Pretorius 082 878 5570 / [email protected]

 

MAKWASSIE

Beyersrus Geloftefees

16/12: 09:30 Geloftediens ds Hannes Noeth / Feesrede ds Hannes Noeth / Samesang / Saameet

Kontak: Cobus Wallis 083 284 6444 / [email protected]

 

APK Margate Geloftediens

AP Kerk, Alexanderweg 58, Gayridge 16/12: 09:00 Geloftediens Kobie Jacobs

Kontak: Kobie Jacobs 082 896 3236 / [email protected]

 

NGK Margate Geloftediens

16/12: 09:00 Geloftediens ds Mike Heany

Kontak: Ds Mike Heany 082 496 5586 / [email protected]

 

MARBLE HALL

Spioenkoppie Geloftefees

CVO Skool Marmer

16/12: 10:30 Geloftediens ds Christo Jooste / Feesrede Diederik Beyers / Geselligheid

Kontak: Gerhard Fourie 082 893 0333 / [email protected]

 

MIDDELBURG

Banke Geloftefees

Banke Boere-uniesaal

16/12: 09:30 Samesang / 10:00 Geloftediens / 11:00 Kort oorsig van Gelofte / 11:30 Bring & braai

Kontak: Derik Peach 083 731 1009 / [email protected]

 

Middelburg Geloftefees

NG Moederkerk (Witkerk)

16/12: 08:00 Gesamentlike Geloftediens (al vier kerke)

Kontak: Ds Jaco van Rooyen 079 494 0091 / [email protected]

 

Uitkyk Geloftefees

Hunters Dream, Middelburg – Stofbergpad 15/12: 11:00 Perdesport / 15:00 Boeresport / Aandgodsdiens

16/12: 08:45 Ontmoet perdekommando / 09:30 Vlaghysing / 09:45 Geloftediens / Feesrede / Braai – pakkies te koop

Kontak: Flippie van der Merwe 082 388 3055 / [email protected]

 

MOSSELBAAI

Mosselbaai Geloftefees

AP kerk Mosselbaait

16/12: 09:00 Geloftediens ds Dawie Pretorius / Lees van Gelofte / Die Stem / Kollekte

Kontak: Piet Joubert 082 562 7508 / [email protected]

 

NABOOMSPRUIT

Naboomspruit Geloftefees

Naboomspruit Geloftefeesterrein

16/12: 09:00 Herbevestiging van Gelofte / Geloftediens ds Philip Bredenhann / Feesrede prof Hendrik van der Wateren / Die Stem / Bring en braai

Kontak: Charl Heymans 082 458 0235 / [email protected]

 

NELSPRUIT

Nelspruit Geloftefees

NG Suid Gemeente

16/12: 09:00 Geloftediens ds JZ de Jager

Kontak: Diederick Scholtz 082 400 1360 / [email protected]

 

NEWCASTLE

APK Newcastle Geloftediens

AP Kerk Newcatle, Loeriestraat 20

16/12: 08:00 Geloftediens ds Coen Janse van Rensburg

Kontak: Tinus Maré 072 383 3981 / [email protected]

 

NYLSTROOM

Doornfontein Geloftefees

Feesterrein, Vaalwaterpad

15/12: Braai – pap en sous verskaf / Verskeidenheidsprogram

16/12: 09:00 Feesrede Danie Pont / Geloftediens ds Kobus van der Merwe / Saameet – eie piekniekmandjie

Kontak: Mentha Kriel 076 395 8644 / [email protected]

 

ODENDAALSRUS

Saamtrek Geloftefees

Saamtrek Geloftefeesterrein, op S639 Odendaalsrus- Losdoornspad

16/12: 09:30 Opening Jaco Grobbelaar / 09:45 Geloftediens ds Gerber Roux / 11:00 Feesrede dr Dirk Hermann

Kontak: Jaco Grobbelaar 082 417 2517 / [email protected].

 

OHRIGSTAD

Ohrigstad Geloftefees

Potgietersaal, Voortrekkerbegraafplaas 16/12: 08:00 Verwelkoming / Geloftediens Potgietersaal / Kranslegging by Voortrekker begraafplaas / Saluutskote / Die Stem / Slotgebed / Bedankings

Kontak: Marnus van der Wal 083 751 5536 / [email protected]

 

OLIFANTSHOEK

Olifantshoek Geloftefees

AP Kerk Olifantshoek

15/12: Geskiedkundige aanbieding deur John Roderick / Volkspele deur Bloemfontein Laer / Aandprogram deur Olifantshoek Hoërskool

16/12: 08:30 Geloftediens ds Johan Verdoes / Feesrede prof Andries Raath

Kontak: Ds Johan Verdoes 082 324 760 / [email protected]

 

ORANIA

Orania Geloftefees

Oewerpark, Orania

16/12: 08:00 Samersang / 09:00 Geloftediens ds Jan de Wet / 10:00 Feesrede Albert Coetzee / 11:00 Kuier

Kontak: Pieter Bischoff 061 813 8272 / [email protected]

 

ORANJEVILLE

Saambou Geloftefees

Saambou Geloftefeesterrein (langs plaas van Nicci Oosthuizen)

16/12: 09:00 Geloftediens ds Carlie Schiel / Feesrede en betekenis van Slag van Bloedrivier, ook vir jeug Werner Human / Tee en verversings

Kontak: Mart Mari du Plooy 082 386 2906 / [email protected]

 

OTTOSDAL

Holfontein Geloftefees

Tussen Ottosdal en Delareyville

16/12: 10:00 Geloftediens ds Pieter Steyn / Feesrede Piet Breytenbach

Kontak: Piet Breytenbach 071 240 9658 [email protected]

 

OUDTSHOORN

Oudtshoorn Geloftefees

Populiersbos, Oudemuragie, 38 km van Oudtshoorn en 9 km van De Rust

16/12: 10:00 Geloftediens ds Johann Jacobs / Feesrede prof Hennie Jones / Bring en braai

Kontak: Barbara Wassermann 082 757 3862 / [email protected]

 

PAARL

Paarl Geloftefees

Voortrekkersaal, Koolfstraat 16, Paarl

16/12: 09:00 Geloftediens / Drag is informeel / Bring en braai na afloop van die diens.

Kontak: Pieter Burger 068 016 3446

 

PETRUSBURG

Paardeberg Geloftefees

Perdeberg, 40 km vanaf Kimberley op Petrusburgpad 16/12: 09:00 Perdekomando en oorhandiging van Gelofte / 09:05 Lees van Gelofte / 09:10 Geloftediens ds Hennie Briel / 10:00 Feesrede dr Louis Bothma / Verversings

Kontak: Wikkie en Aletta Knipe 082 805 5390 / [email protected]

 

PHILIPPOLIS

Philippolis Geloftediens

Gereformeerde Kerk Philippolis

16/12: 09:30 Gesamentlike Geloftediens / Tee en verversings

Kontak: Johan Botes 083 273 7482 / [email protected]

 

PIETERMARITZBURG

AP Kerk Geloftefees

Bowkerweg 30, Bisley

16/12: 09:00 Geloftediens oudl Christiaan le Roux / Voordrag van Slag van Bloedrivier / Die Stem strofes 1 en 4 / Koffie, tee en ligte verversings

Kontak: Christiaan le Roux 082 306 9241 / [email protected]

 

Pietermaritzburg-Noord Geloftediens

NG Kerk Pietermaritzburg-Noord, h/v Morcom- en Berleyweg, Prestbury

16/12: 09:00 Geloftediens ds Dirk van’t Zand

Kontak: Andries Botha [email protected] / Gerhard Griesel 033 342 2140 / Elizma Roselt 033 344 2470

 

PIETERSBURG

Doornkraal Geloftefees

Doornkraal Geloftefeesterrein, Pietersburg- Dendronpad

16/12: 09:00 Geloftediens ds Petrus Janse van Rensburg / Gesellige saamkoms

Kontak: Louina Marais 082 412 0854 / [email protected]

 

Strydpoort Geloftefees

Strydpoort Geloftefeesterrein, 45 km buite Pietersburg op Zebedielapad.

16/12: 04:00 Saluut / Boekevat / 09:00 Geloftediens en Feesrede ds Matie Horn / Jeugspreker Timmezanne Andrin

Kontak: Anneke Muller 082 717 2661 / [email protected]

 

PLETTENBERGBAAI

Plettenbergbaai Geloftediens

NG Kerk Plettenbergbaai, Wittedrift

16/12: 09:00 Geloftediens / Lees van Gelofte by Geloftekerkmonument

Kontak: Ds Chris du Preez 082 551 1685 / [email protected]

 

POTCHEFSTROOM

Roepersfontein Geloftefees

Roepersfontein Geloftefeesterrein, geleë in Koepelgebied

16/12: 08:30 Perdekomando en Vlagtablo / 10:00 Geloftediens en Feesrede ds André Rudman / Middagete gratis

Kontak: Dries Burger 083 627 1177 / [email protected]

 

Rooipoort Geloftefees

Rooipoort Geloftefeesterrein, Potchefstroom- Ventersdorppad

16/12: 09:00 Lees van Gelofte / Samesang / Geloftediens / Feesrede / Die Stem / Saameet onder die bome

Kontak: Alet Fourie 076 979 8310 / [email protected]

 

POTGIETERSRUS

Potgietesrus Geloftefees

Potgietersrus Geloftefeesterrein

16/12: 09:00 Geloftediens ds Phillip Buitendag / Feesrede Jas Hansen / Voorlaaieruitstalling deur At Briel / Saameet – kos voorsien, bring eie drinkgoed en eetgerei

Kontak: Johan Dercksen 082 783 2693 / [email protected]

 

Sterkfontein Geloftefees

Sterkfontein Geloftefeesterrein

16/12: 09:00 Herhaling van Gelofte / Geloftediens ds Jaco Putter / Kollekte / Feesrede Willie van Rensburg

Kontak: Johan Dercksen 082 783 2693 / [email protected]

 

PRETORIA

Akasia-De Wildt Geloftefees

Jopie Fourie Feesterrein, 3 km wes vanaf Hornnekspad, aan R513 na Brits

16/12: 08:00 Vlagparade en samesang / 09:00 Geloftediens ds David Barnard / Feesrede Gert van Zyl / Die Stem / Saamkuier (Bring piekniekmandjie)

Kontak: Gawie Rossouw 072 134 1105 / [email protected]

 

Bapsfontein Geloftefees

Dalhwinnie, Garsfonteinweg, verlenging-oos

16/12: 09:00 Geloftediens prof Izak Brink / Feesrede Marius Kruger / Saamkuier

Kontak: Wayne Gibbs 082 818 0696 / [email protected]

 

Gereformeerde Geloftefees Pretoria-Noord

Gereformeerde Kerk Wonderboompoort, Genl. Beyersstraat 256, Pretoria-Noord

Ps 78:3-4: Wat ons gehoor het en weet en ons vaders ons vertel het, sal ons nie verberg vir hulle kinders nie, maar aan die volgende geslag vertel die roemryke dade van die HERE en sy mag en sy wonders wat Hy gedoen het

16/12: 08:55 Geloftediens / Herbevestiging van die Bloedriviergelofte dr Malan van Rhyn / 10:30 Samesang / Historiese vertelling / Gelofte / Piekniek Covid-veiligheid met maskers, veilige afstand en ventilasie sal gehandhaaf word

Kontak: Kobus en Kittie Kok 082 670 1961 / [email protected]

 

Kloof Geloftefees

APK Wonderboom, Hesteapark, Pretoria-Noord 16/12: 09:00 Geloftediens teol.student Dawid Nel / 09:45 Verversings / 10:15 Feesrede Andries Breytenbach

Kontak: Fritz van Graan 082 854 2643 / [email protected]

 

Pretoria Geloftefees

Voortrekkermonument

16/12: Kaartjies vir die diens is reeds uitverkoop. Die diens sal direk op die volgende skakel gekyk kan word en daar sal ‘n skakel op die VTM se webblad www.vtm.org.za wees. Maak gerus ʼn skenking aan die VTM.

Kontak: Geraldine Paulsen 083 997 9741 / [email protected]

 

Pretoria-Oos Geloftefees

Pioniersmuseum, Silverton

Geloftefees sonder enige politieke verbintenisse 16/12: 09:00 Geloftediens / Gaskunstenaar / Tee en verversings

Kontak: Bessie Keun 082 454 6060 / [email protected]

 

Lewende Hoop Geloftefees

Kataluma Venue, verlenging Lynwoodweg, 12 km anderkant kruising Hans Strijdomweg

16/12: 09:00 Geskiedenis oorsig / Samesang / Geloftediens ds Frans Joubert / Geselligheid

Kontak: Ds Frans Joubert 073 482 3295 / [email protected]

 

Zeekoegat-Leeufontein Geloftefees

Oudste Geloftefees in Pretoria Hervormde Kerk Montana-Oos

16/12: 08:00 Bestuursvergadering en kollekte / 08:15 Geloftediens ds Frikkie van Wyk / 09:00 afvuur van voorlaaier / Die Stem / Geselligheid – vrugteslaai en roomys en koffie en tee / Dokumentêre vertoning Slag van Bloedrivier

Kontak: Ziets Fourie 082 570 7547 / [email protected]

 

PRIESKA

Prieska Geloftefees

16/12: 08:00 Kranslegging by Voortrekkergedenkteken voor NG kerk Prieska / 09:30 Geloftediens by Stukkie Hemel (20 km op N10 na Upington) ds Stefan Schoeman / 10:00 Samesang / 10:30 Feesrede Ernst Roets – Die pad na ‘n beter toekoms! / 12:00 Verversings en saamkuier

Kontak: Koos du Pisanie 083 457 8145 / [email protected]

 

QUEENSTOWN

Queenstown Geloftefees

Tafelbergweg 30, Queenstown

16/12: 09:00 Geloftediens / Bring & braai – potbrood en slaai word voorsien

Kontak: Kallie Knoetze 084 413 6066 / [email protected]

 

RANDBURG

Waterval Geloftefees

Hoërskool Randburg, pawiljoene

16/12: 08:00 Toebroodjies en koffie / 09:00 Geloftediens ds Joop van Schaik / Koeksisters, tee en koffie

Kontak: Gawie Naudé 083 479 5582 / [email protected]

 

RUSTENBURG

Middelfontein Geloftefees

Middelfontein plaas, Derby-distrik

16/12: 10:00 Geloftediens / Aflê van Gelofte

Kontak: Mari Jager 083 631 5119 / [email protected]

 

Moedwil Geloftefees

Bosveld Oord, Windgatsaal

16/12: 08:45 Samesang / 09:00 Geloftediens / Geskiedenis vertelling / FAK Volksliedere / Verversings

Kontak Johny Cloete 083 417 7517 / [email protected]

 

Rustenburg Geloftefees

Hervormde Kerk Kloof

16/12: 08:30 Geskiedenisvertelling Martie Steenekamp / 08:45 Samesang / 09:00 Geloftediens ds Nardus Enslin

Kontak: Alet Potgieter 084 332 4199 / [email protected]

 

SABIE

Sabie Geloftefees

Castle Rock Feeshuis, Sabie karavaanpark 15/12: Bring & braai / Saamsing

16/12: 09:00 Geloftediens ds Ulrich Konrad Trumpelmann

Kontak: Peet Reyneke 082 325 6960 / [email protected]

 

SANNIESHOF

Rietspruit Geloftefees

Gereformeerde Kerk Uitschot, Vermaaspad 16/12: 09:30 Geloftediens prof Albert Coetzee / Steakete te koop

Kontak: Henry van der Walt 082 315 2155 / [email protected]

 

SECUNDA

Secunda/Trichardt Geloftediens

Hervormde Kerk, Secunda

16/12: 09:00 Geloftediens ds Martin Meyer / Die Stem 4de strofe / Videovertoning Slag van Bloedrivier

Kontak Werner Ernst 082 663 9408 / [email protected]

 

SENEKAL

Senekal Geloftefees

Biddulphsberg Oord, kampterrein

16/12: 09:30 Geloftediens ds Stefan Terblanche / Boeresport, swem, jukskei, sakresies, ens. / Bring en braai – eie drinkgoed, eetgerei en stoele – pap en sous word voorsien, melkterte en koeksisters te koop

Kontak: Ds Stefan Coetzee 082 386 7675 / [email protected]

Plaas Pesier, tussen Stella en Mafikeng

 

STELLA

Plesier Geloftefees

15/12: 15:30 Perdekarritte en boeremusiek / 16:00 Jukskei en speletjies / 18:00 Braai-etes te koop / 20:00 Toneelopvoering / Fakkelloop / Die Stem

16/12: 10:00 Geloftediens / 10:45 Tee / 11:00 Feesrede / Kranslegging / 12:00 Saameet

Kontak Tina le Roux 083 298 1537 / [email protected]

 

STERKRIVIER

Sterkrivier Geloftefees

Hanglip Boeresaal

16/12: 09:00 Geloftediens ds Jaco Putter / Vingerete / 10:30 Feesrede Willie van Rensburg

Kontak: Bertus Möller 083 448 4784 / [email protected]

 

SWARTRUGGENS

Brakkloof Geloftefees

Terrein van ou Brakkloofskool – Geloftefeeskomitee hou in stand

6/12: 09:00 Voorafsang / Geloftediens ds Wicus van der Merwe / Volksliedere / Feesrede Abrie van den Heever / Samesang geestelike en volksliedere

Kontak: Louis Visser 076 360 4010 / [email protected]

 

THABAZIMBI

Leeupoort Geloftefees

Leeupoort Karavaanpark, Saal

16/12: 09:30 Geloftediens ds Johannes Greiling / Geskiedenisvertelling Leon Scott

Kontak: Pieter Bodenstein 082 410 1655 / [email protected]

 

Swaershoek Geloftefees

Tema: Alleen aan God die eer

16/12: 09:00 Vlagseremonie / Voorlaaier- en kanonsaluut / Geskiedenisvertelling / 10:00 Geloftediens ds Ernest Vogt / 11:15 Samesang / Feesrede Henk van de Graaff / 12:00 Gesamentlike ete

Kontak: Joop Erasmus 082 762 1772 / [email protected]

 

THEUNISSEN

Theunissen Geloftefees

Gereformeerde Kerk Theunissen

16/12: 09:15 Geloftediens gesamentlik dr Jannie Erasmus

Kontak: Monté Pienaar 078 448 5858 / [email protected]

 

TWEELING

Hooggelegen Geloftefees

15/12: 14:00 Verwelkoming / Verkiesing nuwe komitee / Optog na monumente /

Vlaghysing / Die Stem / Boeresport / Waatlemoenfees / 18:00 Braaivleis met

bykosse @ R40 pp / Toneelopvoering

16/12: 08:00 Koorsang / 09:30 Geloftediens ds Ryno van As / Lees van Gelofte / Feesrede ds Willen van Schalkwyk / Koorsang / Afsluiting

Kontak: Willem Lotter 082 854 9045 / [email protected]

 

TZANEEN

Letaba Geloftefees

Fonteinplaas Feesterrein op R71, 12 km vanaf Tzaneen, rigting Letsitele

16/12: 09:30 Geloftediens / Feesrede Dirk Joubert / Verwersings

Kontak: Dirk Joubert 073 377 4622 / [email protected]

 

Magoeba Geloftefees

Plaas Kromdraai, Cheeriopad R71 Vir bykans 30 jaar elke jaar gehou

16/12: 10:00 Geloftediens ds Wickus Malan / Kuier en bring en braai, gesinsgeleentheid

Kontak: Schalk van der Merwe / 076 458 1282 / [email protected]

 

UPINGTON

Giel Kriel Geloftefees

Volle Evangelie Kerksaal, 3de Laan

16/12: 09:30 Geloftediens ds Jannie Bisschoff / Feesrede Alwyn de Klerk / Familie piekniek – bring eie piekniekmandjie

Kontak: Yvonne de Jager 083 655 2083 / [email protected]

 

VANDERBIJLPARK

Vanderbijlpark Geloftediens

Derde Kruis Gemeente, Prinsloostraat 16/12: 09:00 Geloftediens

Kontak: Suzette van der Merwe 083 270 5536 / [email protected]

 

VANRHYNSDORP

Lankverwacht Geloftefees

Lankverwacht Gasteplaas, Vanrhynsdorp

16/12: 08:00 Oggendgodsdiens / 08:15 Vlaghysing / 08:30 Samesang / 09:00 Geloftediens ds Adri van Staden / 09:50 Koffie en tee / 10:00 Feesrede en aflegging van Gelofte ds Adri van Staden / 11:00 Verkiesing nuwe bestuur / 11:30 Vlagstryking / 12:00 Ete en gesellige verkeer / 14:00 Verdaging

Kontak: Sakkie van der Merwe 071 868 0413 / [email protected]

 

VEREENIGING

Vaal Geloftefees

Lion’s Creek Lapa, Donaldweg, Glen Donald, Drie Riviere

16/12: 10:00 Samesang / Geloftediens ds Tiaan Adendorff / Geskiedenisoorsig Jan Fourie

Kontak: Robert Fourie 083 653 2514 / [email protected]

 

Volkskansel Geloftediens

Volkskansel Mooilande Saal, 5de weg 70, Vereeniging 16/12: 09:30 Geloftediens.

Kontak: Essie Esterhuyzen 083 227 2677 / [email protected]

 

VERKEERDEVLEI

Rietfontein Geloftefees

Rietfontein Feesterrein 14/12: Kom kamp saam!

15/12: 15:30 Vlaghysing / 17:00 Boeresport en volkspele / 18:30 Skaapbraai / 20:00 Konsert en kinderprogram

16/12: 08:30 Biduur / 09:30 Feesrede / 10:15 Koek en tee / 11:00 Geloftediens

Kontak: Quinton Ferreira 083 377 9035 / [email protected]

 

VILJOENSKROON

Viljoenskroon Geloftediens

NG Kerk Viljoenskroon

16/12: 09:00 Geloftediens / Kuier en verversings

Kontak: Louis Botha 083 411 9544 / [email protected]

 

VOLKSRUST

Dewetsdrif Geloftefees

Vredefortkoepel, op oewer van Vaalrivier 112 jaaroue feesterrein

16/12: 09:00 Voorsang / 09:30 Verwelkoming / 09:45 Geloftediens dr Victor d’Assenville / Vlaghysing en Kranslegging / Feesrede Flip Buys / Verversings – boereworsrolle en koeldrank

Kontak: Herman van Wyk 082 770 9444 / [email protected]

 

VRYBURG

Grootpan Geloftefees

Grootpan Geloftefeesterrein, tussen Vryburg en Delareyville

16/12: 10:00 Geloftediens / Kerrie en rys

Kontak: Cilliers Snyman 083 383 4190 / skillie@wasp- sa.co.za

 

WARMBAD

Mabula Geloftefees

Mabula Boeresaal

16/12: 09:00 Geloftediens / Feesrede / Gesamentlike ete – bring net eie eetgerei, slaai en drinkgoed

Kontak: Theo Ahlers 082 824 7321 / [email protected]

 

Warmbad Geloftefees

NG Kerk Warmbad-Wes, h/v Gilfillan- & Oosthuizenstraat

16/12: 08:40 Voorsang / 09:00 Feesrede – Die Gelofte – ons kosbare kleinnoot; dialoog tussen oud en jonk; kort geskiedenisskets met toekomsgerigte boodskap / 09:45 Geloftediens ds Willie Potgieter / 10:30 Saamkuier in kerksaal

Kontak: Reint van de Pol 082 563 7602 / [email protected]

 

WATERPOORT

Vetfontein Geloftefees

16/12: 10:00 Geloftediens ds Wynand Rademeyer / Feesrede ds Wynand Rademeyer / Ete – word voorsien, bring eie eetgerei

Kontak: Lionel Donovan 082 877 8695 / [email protected]

 

WELKOM

Welkom Geloftefees

NG Kerk Dagbreek, Welkom

16/12: 08:40 Voorafsang / 09:00 Geloftediens ds Gerhard Wessels / DVD oor geskiedenis / Kuier, verversings en waatlemoen

Kontak: Weitz Botes 082 780 8518 / [email protected]

 

WESSELSBRON

Tierfontein Geloftefees

Tierfontein Geloftefeesterrein, teen Wesselsbron- Bultfonteinpad

16/12: 09:00 Verwelkoming / Sang / Lees van Gelofte / Geloftediens / Bring & braai (kampstoel en eetgerei)

Kontak: Ikus le Roux 072 556 1564 / [email protected]

 

WITBANK

Witbank Geloftefees

NG Kerk Vallei, Kiepersollaan 97, Tasbetpark 16/12: 09:00 Geloftediens past Deon Scheepers / Feesrede prof Erik Holm / Ligte verversings

Kontak: Leon Viviers 082 894 5755 / [email protected]

 

Witbank Volkskansel Geloftefees

Portugese Saal, Witbank

16/12: 09:00 Geloftediens ds Ben Strijdom / Feesrede Johan Greyling

Kontak: Johan Greyling 082 701 0652 / [email protected]

 

WITRIVIER

Witrivier Geloftefees

Feesterrein, Vergenoegpad

12/12: 08:00 Ossewaritte / Vermaak, kostalletjies en osbraai / Kindervermaak

16/12: 09:00 Geloftediens / Kosstalletjies en geselligheid

Kontak: Christo van Staden 083 459 4151 / [email protected]

 

WOLMARANSTAD

Bokkraal Geloftefees

Bedien Zeerust, Koster, Swartruggens, Groot Marico en Lichtenburg

16/12: 09:30 Biduur en lees van Gelofte / 10:00 Geloftediens ds Gerrie Senekal / 11:45 Feesrede dr Alta Pretorius / Die Stem / Middagete

Kontak: Evert du Preez 083 635 6528 / [email protected]

 

Rietvallei Geloftefees

Feesterrein 26 km suidoos van Zeerust, ou Kosterpad 16/12: 10:00 Geloftediens teol. student Erasmus Venter, lewer ook Feesrede en Geskiedenisoorsig

Kontak: Danie Conradie 082 322 9856 / [email protected]

 

BUITELAND

NAMIBIË

Stampriet Geloftediens

NG Kerk Stampriet

16/12: 09:30 Geloftediens ds Marthinus Snyman

Kontak: Ds WM Snyman +26481 303 3645 / [email protected]

 

Windhoek Geloftediens

AP Kerk Windhoek

16/12: 09:00 Geloftediens ds Willem Theron

Kontak: Ds Willem Theron 002 648 1608 0548 / [email protected]

 

NIEU-SEELAND

ACK Christchurch Geloftediens

ACK Christchurch, 30 Tresillian Drive, Rolleston, Christchurch

16/12: 18:00 Bymekaarkom vir hamburgers / 19:00 Geloftediens Salmon van Huyssteen / Geselligheid met tradisionele verversings soos melktert, koeksisters, anysbeskuit, biltong, ens. plus drinkgoed

Kontak: Daan Roux +64 21 128 5128 / [email protected]

 

VSA

Gelofteherdenking

Lexington, South Carolina

500 Persimmon Tree Road, Lexington, South Carolina 16/12: Gelofteherdenking deur Ferdi Fourie en gesin

Kontak: Ferdi Fourie +1(402)659-8439 / [email protected]

 

Gelofteherdenking

Irvine, California

16/12: Gelofteherdenking deur Edward Pauw en gesin

Kontak: Edward Pauw 949 943 7826 / [email protected]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Alexander ·

Dis voorwaar ‘n riem onder die hart om te sien dat Geloftefeeste steeds landwyd plaasvind. Ek vertrou dat daar rekordgetal bywoning sal wees. Dis ook verblydend om te verneem van geloftefeeste wat oorsee plaasvind

Diets ·

Aan almal wat die fout maak.
Dit is NIE Carltonville nie, maar CARLETONVILLE

Esté Meyer Jansen ·

Dagsê Diets

Dankie, die berig is gewysig en die dorp se naam sal nou reg vertoon.

Groetnis,
Esté Meyer Jansen
namens
Maroela Media

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.