Gedagte vir die dag: Geloof oorwin

Stiltetyd-31.jpg

Foto verskaf aan Maroela Media

Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg. (Psalm 37:3, 5)

Geloof is baie sterker as kennis, as mag, talent of vermoë; elke neerlaag word ’n oorwinning vir die een wat in God glo.

Kyk vandag deur die vergrootglas van geloof na die lewe en die wêreld.

Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Helen Steiner Rice
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.