Gedagte vir die dag: Heeldag by God

prys-God-Stiltetyd-Pixabay.jpg

Foto: pixabay.com

U luister na my stem in die môre, Here, in die môre terwyl ek voor U verskyn en op U wag. (Psalm 5:4)

Ontmoet die Here elke môre en loop saam met Hom deur die dag; kniel saam ook in die aand voor Hom en rus met Hom in die nag.

Groet die Here vanmôre en bly heeldag lank – en ook die hele nag – by Hom.

Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Steiner Rice H
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Cornelia ·

Dankie Here, dat my knieë mag buig. Dat hulle ‘n ere funksie in aanbidding het. Wanneer ek voor U buig my Heer, versag my hart, siel en gees. Dan roem my hele liggaam op U my Koning. Amen.

Cornelia ·

Dankie Here, dat my knieë mag buig. Dat hulle ‘n ere funksie in aanbidding het. Wanneer ek voor U buig versag my hart, siel en gees. Dan roem ook my sterflike liggaam saam, op U my Ere Koning, Redder en Heer. Amen.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.