Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm. (Psalm 121:7)
Here, dankie dat ek weet dat U omgee vir u kind. Watter vreugde om te sê: “Ek het God gevind!”
Klop en soek: jy sál die Here vind. Hy wag vir jou en sal jou troos en beskerm.
Hoe wonderlik!