Gedagte vir die dag: Kragtige gebed

hande-tevrede.jpgAs die Here tevrede is met ’n mens se lewe, laat Hy selfs so ’n mens se vyande in vrede met hom lewe. (Spreuke 16:7)

Leer ons, Heer, om elke dag ons lewe en wêreld aan U op te dra; leer ons ook dat U wil hê dat ons om hulp moet vra.

Draai jou rug op die twyfel en hou vas aan jou geloof!

Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Steiner Rice H
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Cornelia ·

En hoe ondervind ‘n mens nie hierdie Waarheid op ‘n daaglikse lewensstryd nie. Dankie vir die bemoedigende Woord uit God se Woord. Dit is kragvoedsel vir my siel gedagtes en gebed.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.