Gedagte vir die dag: Lewensvreugde

is_wind_stiltetyd_pixabay.jpg

Foto: pixabay.com

Miswolke en wind, maar geen reën nie, so is iemand wat spog met wat hy sal gee en dit nooit gee nie. (Spreuke 25:14)

Moet niks in die lewe as jou “reg” beskou; dis dan wanneer jou lewensvreugde merkbaar sal verflou.

Die dinge wat jy vir ander mense gedoen het, is die dinge wat jy van hierdie dag gaan onthou.

Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Steiner Rice H
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.