Luister:  Griekwagebed –  Habakuk 3 en Psalm 8

gemsbok_and_dunes.jpg

Argieffoto (Foto: Marianne Styan)

Habakuk 3

Al sallie doringse innie veld nie meer wil blommie
ennie wingerde oppie jaartse se troste willie kommie;
al sallie dadelse nou niks dadelse meer dra nie
en dit nie jelp om te putse virrie water te gra nie;
al sal da nie meer skaap innie kampe in wesie,
innie krale is da nie meer bok, of eers ‘n besie,
dan sal ek nog altyd innie Jirre sit jibbel en jyg,
want die Jirre red dies wat voor Hom byg.

Hy gjee my voete vanne gemsbok, die Kalarie lê oop,
en ek sal nou veilig hie oppie hoogste dyne kan loop.

Psalm 8

Jirre, dasie ‘n lantie so ver of woes geleë,
sos dié sandland wat U nou vi my kom gjee,
want selfs in hierie droë annerlikeit
groei die gemsbokkomkommer van U se heerlikeit.

 Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit Innie Skylte vannie Jirre geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.