Luister:  Griekwagebed –  Hille gat vi Hom doodslat

Karoo_windpomp_A Brits.jpegHille gat vi Hom doodslat

Jesaja 53

Die Jirre se kneg het sosse loot ytgespryt
en oppie dro jaartse geloop wortel geskiet,
marie mense het hommie twee keer gekykie,
want hille’t geweet hille gat hommie lykie:
hy’s geveag, ’n man van pyn en van vedriet,
niks gerekent nie, en hille’t hom ytgesmyt.

Toe’t onse pyn hy se pyn geraak
vi onse sonde is hy doodgemaak
en deur hy se wonde
het ons gekom gesond geraak!

Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne”  geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.