Luister:  Griekwagebed –  Kryspat

Karoo.jpgKryspat

Hy was onskillag en alleen,
ma hille het vi Hom gevang
en oppie dyn van Skedelbeen
Hom ane houtkrys opgehang.

Toe’t hille dice geloop soek,
en gegoi om te sien wie kry
Hom hemp en wie vattie broek.

Marie graf het oopgegaan,
en toe’t Hy wee opgestaan!

Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne”  geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Mastermind ·

Ek kan soggens nie wag vir die nuwe Griekwagebed nie. Veronica Geldenhuys lees dit dan ook so puik voor. Ek kan alles voor my sien afspeel. Baie dankie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.