
Foto: pixabay.com
Sierdeeg
Matteus 13:33
En eendag was da ’n vrou gewas
watte koekie sierdeeg inne skottel meel
inknie ennie sierdeeg wassie hele brood vol,
net sossie jimmel se kapteinskap oppie aarde.
Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Amen….Here gee dat U Gees ook so ons lewe sal deursuur…Amen