Luister:  Griekwagebed – Uit Spreke 21

 donkiekar-2_namakwa-toere.jpg

Foto: Namakwa Toere

Spreke 21:9 + 19

ek bly liewerster allenig in ‘n driedoring se kroon
as inne nes mette twistelike vrou innie selle boom,
ek loop liewerster innie Kalaristrate tissenie dyne rond
as om te saam met ‘n kyflike vrou te gat woon

Spreke 21:17

as jy net agterrie plesiere aan stryk,
sal jy vi altyd sosse arm man lyk;
as jy net vi soetwyn enne vleisietjie soek,
gat jy veniet virrie ryklikeit kyk
 
Spreke 21:31

donkiese die kan jy nou tem
om te lyster na jou se stem
en te die karretjie trek, ma dis nettie Jirre
watte land op Hom eige kan wen

Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre”  geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.