[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Die woestyn – Deel 18

Frans-Crone_Foto-Facebook.jpg

Foto: Frans Cronjé

“Niemand wil swaarkry nie. Niemand wil eens erken dat hy of sy sukkel nie. Ons wil almal prentjiemooi lewens hê wat perfek op Instagram uitgestal kan word.  Die lewe werk nie so nie.”

In dié program gesels Frans oor die woestyntyd waardeur almal op ʼn stadium gaan.

If you can meet with triumph and disaster; And treat those two impostors just the same …” (uit die gedig Ifdeur Rudyard Kipling)

Meer oor die reeks:

Dié opname is deel van ʼn reeks en vervaardig deur Radio Kaapse Kansel. Dit vorm deel van die 2018-Lewensdoel-veldtog, wat ten doel het om jonk en oud te inspireer om hul ware lewensdoel te ontdek en daardeur ʼn betekenisvolle verskil in die wêreld te maak.

Vind meer uit oor die rolprent, The Roar, en gaan lees meer oor Frans se boek, Ontdek jou lewensdoel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.