[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Geloof – Deel 11

TEAM-FRANS-HEINZ-ALMARIE_Foto-Etienne-van-Heerden.jpg

Frans Cronjé, Heinz Winckler en Almarie du Preez tydens die verfilming van “The Roar” (foto Etienne van Heerden)

“Die voorvereiste vir ʼn wonderwerk om te gebeur, is nie hoe moeilik dit is nie, maar hoe onmoontlik.” Uit die film “Faith like potatoes.

In die program gesels Frans Cronjé oor wat geloof is.

Meer oor die reeks:

Dié opname is deel van ʼn reeks en vervaardig deur Radio Kaapse Kansel. Dit vorm deel van die 2018-Lewensdoel-veldtog, wat ten doel het om jonk en oud te inspireer om hul ware lewensdoel te ontdek en daardeur ʼn betekenisvolle verskil in die wêreld te maak.

Vind meer uit oor die rolprent, The Roar, en gaan lees meer oor Frans se boek, Ontdek jou lewensdoel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.