[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Globale identiteitskrisis – Deel 2

 Frans-Crone_Foto-Facebook.jpg

Foto: Frans Cronjé

 

“Elkeen van ons se gevoel van onsekerheid het ʼn ander oorsprong. Daar is sekere algemene faktore wat hiertoe bydrae, byvoorbeeld nasionaliteit, kulturele agtergrond, ouers, genetika, inkomste en nog meer.” Só skryf Frans Cronjé in sy boek, Ontdek jou lewensdoel.

In die episode gesels Frans oor die identiteitskrisis waarmee soveel mense worstel.

“Ons moet, deur Christus, ons eie unieke identiteit vind,” sê hy.

Meer oor die reeks:

Dié opname is deel van ’n reeks en is vervaardig deur Radio Kaapse Kansel en vorm deel van die 2018-Lewensdoel-veldtog, wat ten doel het om jonk en oud te inspireer om hul ware lewensdoel te ontdek en daardeur ’n betekenisvolle verskil in die wêreld te maak.

Vind meer uit oor die rolprent The Roar en gaan lees meer oor Frans se boek Ontdek jou lewensdoel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.