[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Hoe weet ek wat my doel is? – Deel 7

Frans-Crone_Foto-Facebook.jpg

Foto: Frans Cronjé

“Net ʼn klein groepe mense is gelukkig genoeg om van ʼn jong ouderdom af al te besef wat hulle doel is, want vir die meeste van ons is dit maar ʼn lang, uitgerekte ondekkingsreis om by jou lewensdoel uit te kom.” Só skryf Frans Cronjé in sy boek Ontdek jou lewensdoel.

In dié program gesels Frans oor jou doel in die lewe.

“Wees bly in die Here, en Hy sal jou hartsbegeerte aan jou gee.” (Psalm 37:4)

Meer oor die reeks:

Dié opname is deel van ʼn reeks en vervaardig deur Radio Kaapse Kansel. Dit vorm deel van die 2018-Lewensdoel-veldtog, wat ten doel het om jonk en oud te inspireer om hul ware lewensdoel te ontdek en daardeur ʼn betekenisvolle verskil in die wêreld te maak.

Vind meer uit oor die rolprent The Roar en gaan lees meer oor Frans se boek Ontdek jou lewensdoel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.