[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Jou lewensdoel in diens – Deel 12

Ontdek-jou-lewensdoel_OMSLAG.jpg“Die grootste sukses wat jy kan bereik word nie gemeet aan roem, jou salaristjek of die aantal Olimpiese medaljes teen jou muur nie. Sukses word gemeet aan hoe goed jy jou omgewing en die mense om jou versorg.” Só skryf Frans Cronjé in sy boek Ontdek jou lewensdoel.

In dié program gesels Frans oor hoe om te dien.

“As jy God wil dien, moet jy jou medemens dien.”

Meer oor die reeks:

Dié opname is deel van ʼn reeks en vervaardig deur Radio Kaapse Kansel. Dit vorm deel van die 2018-Lewensdoel-veldtog wat ten doel het om jonk en oud te inspireer om hul ware lewensdoel te ontdek en daardeur ʼn betekenisvolle verskil in die wêreld te maak.

Vind meer uit oor die rolprent The Roar en gaan lees meer oor Frans se boek Ontdek jou lewensdoel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.