[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Outoriteit – Deel 10

Frans-Cronje_Foto-verskaf.jpg

Frans Cronjé (foto: Facebook)

“Om outoriteit uit te straal beteken om ʼn sekere taak met selfvertroue en vrymoedigheid wat ʼn mens net van Bo kan ontvang, te verrig.” Só skryf Frans Cronjé in sy boek, Ontdek jou lewensdoel.

In die program stel Frans die vraag: Wat is outoriteit?

“Johannes het daarop gereageer: ‘’n Mens is nie in staat om iets te ontvang as dit nie vanuit die hemel aan hom gegee is nie.’” (Johannes  3:27, NLV)

Meer oor die reeks:

Dié opname is deel van ʼn reeks en vervaardig deur Radio Kaapse Kansel. Dit vorm deel van die 2018-Lewensdoel-veldtog, wat ten doel het om jonk en oud te inspireer om hul ware lewensdoel te ontdek en daardeur ʼn betekenisvolle verskil in die wêreld te maak.

Vind meer uit oor die rolprent, The Roar, en gaan lees meer oor Frans se boek, Ontdek jou lewensdoel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.