Die dieptes van die aarde behoort aan Hom, die kruine van die berge is Syne. (Psalm 95:4)
God het die aarde so mooi gemaak, sy kunswerk is wonderlik, volmaak … Sy seë is diep en sy berge hoog, met bo-oor alles sy blou hemelboog.
Bewonder vandag die kunswerke wat deur God geskep is: die pragtige blou berge, wit branders en grasvelde. Geen ander kunstenaar kan Hom dit nadoen nie.
Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Helen Steiner Rice
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
I see trees of green, red roses too I see them bloom for me and you And I think to myself what a wonderful world I see skies of blue and clouds of white The bright blessed day, the dark sacred night And I think to myself what a wonderful world The colors of the rainbow so pretty in the sky Are also on the faces of people going by I see friends shaking hands saying how do you do They’re really saying I love you I hear babies crying, I watch them grow They’ll learn much more than I’ll… Lees meer »
Ek leer Afrikaans, en ek vind hierdie webwerf heel behulpsaam.