Psalms

Die Psalmboek is so eg menslik. Gelowiges stort hul harte uit voor God. Baklei soms met Hom. Hulle het vrese, is soms bang, voel soms in die diepste put van terneergedruktheid. Soms juig hulle en loof God. Lees die volgende weke saam met ons deur Psalms en put krag uit hierdie liedereskat van die Ou Testament.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.