Gedagte vir die dag: Seisoene

orgidee-blomme-lente

Foto: Robsonmelo/Pixabay.com

‘n Vrolike mens is ’n gesonde mens, ’n neerslagtige mens raak uitgeput. (Spreuke 17:22)

Die lente met sy kleureprag en die helder son daarbo, herinner ons om elke dag in ons God te glo.

Heg waarde aan die veranderende seisoene. In elke seisoen kan ons die tekens van God se nabyheid vind.

Bron:
Vanuit die hart, eenminuut-oordenkings deur Steiner Rice H
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.