Podcast: Play in new window

Dr. Hennie Botes herinner dat die Koninkryk van God bly staan ten spyte van aardse magte. Foto: Blogs.nbs.org
Dr. Hennie Botes van Faerie Glen, Pretoria, sê: “Ten spyte van die impak van aardse magte en kragte, bly die Koninkryk van God staan”.
Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.