Sewe voor sewe: Ek, jy en die staatsrede

Staatsrede-2015-vlug

‘n Verbyvlug net voor 2015 se staatsrede in Kaapstad. Foto: Kopano Tlape/DoC.

Ds. Cassie Aucamp van die Geref. Kerk Bergsig, Pretoria, praat oor: “Ek, jy en ‘the state of the nation’“.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae