Sewe voor sewe: Het God wraakgierige volgelinge?

God

Dominee Schalk Strauss vra ‘n paar vrae oor God se volgelinge. Foto: Wattpad.com

Ds. Schalk Strauss van Fleurdal vra en bespreek die vraag: “Kweek ‘n regverdige God wraakgierige volgelinge?”

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

Johann Engelbrecht ·

Ons is wraakgierig in die sin dat ons wag vir die Koninkryk om te kom, en God wraak sal neem teenoor Sy vyande. Lees byvoorbeeld Psalm 137. Ook wanneer ons bid “Laat U Koninkryk kom” bid ons dit met al die gebed se implikasies. Die Koninkryk kan nie Kom sonder dat God wraak neem nie, lees hiervoor die hele boek Openbaring.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.