Sewe voor sewe: Hoop in daaglikse bekommernisse

bekommernis

Ds. Hannes Noëth praat oor daaglikse bekommernisse. Foto: Case.edu.

Ds. Hannes Noëth van die Geref. Kerk Totiusdal, Pretoria, praat oor “hoop in ons daaglikse bekommernisse”.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae