Sewe voor sewe: Hoop vir 2015

Liggie-in-n-glas

Daar is hoop vir 2015. Luister wat Dr. Hennie Botes hieroor sê. Foto: Lifeblessons.blogspot.com

Dr. Hennie Botes van Fairie Glen in Pretoria, bespreek hoop vir die toekoms.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae