Sewe voor sewe: Hoop vir die toekoms

Hoop-soos-n-plantjie

Dominee Liezel Krause-Wiid praat oor hoop vir die toekoms. Foto: Clarionenterprises.com.

Hennie Koortzen van Radio Pretoria praat met dominee Liesel Krause-Wiid oor hoop vir Suid-Afrikaners se toekoms.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae