Sewe voor sewe: Is daar nog goeie nuus?

positief

Is daar nog so iets soos goeie nuus? Ds. Johan Schutte bespreek die vraag. Foto: Argief.

Ds. Johan Schutte van die AP Kerk Gordonia in Upington bespreek die vraag: “Is daar nog iets soos goeie nuus?”

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae