Podcast: Play in new window

“Watter prentjie het jy van God?” vra Dr. Retha Kruidenier. Foto: Sharesonofgod.com
Dr. Retha Kruidenier van die NG Kerk Mootvallei, Pretoria, se onderwerp is: “Watter prentjies het jy in jou kop van God?” Sy beantwoord ook die vraag: “Watter prentjie moet ek hê?”
Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.