Sewe voor sewe: Jou toekoms is gewaarborg

Toekomspad

Ds. Cassie Aucamp praat oor die toekoms en God se waarborg hieroor. Foto: Gopixpic.com

Ds. Cassie Aucamp van die Geref. Kerk Andeon, Pretoria, neem ‘n sterk en besliste standpunt in as hy sê: “Ons toekoms is gewaarborg, want God beloof dit”.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae