Sewe voor sewe: Jou woorde het krag

krag-van-woorde

Dr. Jan Botha verduidelik waarom jou woorde jou dade kan bepaal. Foto: Brittonchurch.com

Dr. Jan Botha van die NG Kerk Mootvallei, Pretoria, praat oor woorde en taalgebruik en die uitwerking daarvan, asook oor dade wat uit die woorde kan voortspruit.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

esme ·

Dankie vir vandag se podsending en dat ons dit kan aflaai God seen

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.