Sewe voor sewe: Keuses met wysheid

keuses

Ds. Kathleen Smith praat oor keuses en wysheid. Foto: Argief.

Ds Kathleen Smith van die Hervormde Kerk Kaapstad praat oor keuses met wysheid of in dwaasheid.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Petro Bezuidenhout ·

Die woord “statistiek” het nie ‘n meervoudsvorm nie. Julle beriggewing is ter sake en aktueel…dankie. Mag julle van krag tot krag gaan en ‘n ander bron vind wanneer SAPA sy deur sluit.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.