Sewe voor sewe: Koop die tyd uit

tyd

Koop tyd uit jou besig dag en maak tyd vir die Here, sê ds. Pieter le Roux. Foto: Wonderfulengineering.com

Dominee Pieter le Roux van die Geref. Kerk Derdepoort, Pretoria, praat vanuit Potchefstroom oor Efesiërs 5:16 wat die uitkoop van tyd bespreek en hoe luisteraars dit in 2015 kan toepas.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae