Sewe voor sewe: ‘n Goeie onderskeidingsvermoë

watter-pad-om-te-neem

Ds. Hannes Noëth praat oor goeie onderskeidingsvermoë. Foto: Travelblog.org

Ds. Hannes Noëth van die Geref. Kerk Oos-Moot, Pretoria, praat oor die waarde van goeie onderskeidingsvermoë.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae