Sewe voor sewe: ‘n Nuwe soort gierigheid

Gierigheid

Ds. Schalk Strauss praat oor ‘n nuwe soort gierigheid. Foto: Argief.

Ds. Schalk Strauss van die AP Kerk Moedergemeente Bloemfontein praat oor ‘n nuwe soort gierigheid.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.