Sewe voor sewe: Stukkende en perfekte beelde

Broken-SapnaChand

Ds. Pieter le Roux praat oor stukkende en perfekte beelde. Foto: Sapna Chand/Commons.wikimedia.org

Ds. Pieter le Roux van die Geref. Kerk Derdepoort praat oor beelde: “Heelbeelde, stukkende beelde en perfekte beelde”.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae