Sewe voor sewe: Toewyding, oorgawe en passie

oorgawe

Dr. Jan Botha praat oor oorgawe, toewyding en passie in die klein goedjies in die lewe. Foto: Argief.

Hennie Koortzen van Radio Pretoria praat met Dr. Jan Botha vanuit Stellenbosch oor toewyding, oorgawe en passie. Hy verduidelik ook hoe om dit prakties in jou lewe toe te pas.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae