Sewe voor sewe: Tyd en tydbenutting

NG-gemeente-Mootvallei

Doktor Jan Botha van die NG gemeente Mootvallei in Pretoria gesels oor die benutting van tyd in die nuwe jaar. Foto: Ngmootvallei.co.za

Sarina Frauenstein van Radio Pretoria gesels met doktor Jan Botha van die NG gemeente Mootvallei, Pretoria, so in die nuwe jaar oor tyd en tydbenutting.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae