Sewe voor sewe: Vertroosting

vertroosting

Ds. Johan Schutte bespreek vertroosting. Foto: Epm.org

Ds. Johan Schutte van die AP Kerk Gordonia, Upington, praat oor troos en vertroosting en beklemtoon die gedeelte “kom na My toe almal wat vermoeid en belas is”.

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae