Sewe voor sewe: Waarheen is ons op pad?

agent-vir-God

Dr. Christo Pretorius wil weet waarheen is ons op pad? Foto: Argief.

Dr. Christo Pretorius van die Herv. Kerk Pretoria se tema is “Gister, vandag en môre in Christus” en hy vra die vraag: “Waar kom ons vandaan? Wie is ons en waarheen is ons op pad?”

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae