Sewe voor sewe: Waaroor gaan ‘50 Shades of Grey’?

50-Shades-of-Grey

Die fliek, ’50 Shades of Grey’. Foto: Argief.

Hennie Koortzen sê die rolprent 50 Shades of Grey vertoon tans en ten spyte van talle waarskuwings deur Christelike leiers om nie die rolprent te gaan kyk nie, het massas mense steeds daarheen gestroom.

Ds. Johan Schutte van die AP Kerk Gordonia in Upington beantwoord en bespreek die vraag: “Waaroor gaan hierdie rolprent wat die mense so gaande het?”

Luister na Sewe voor Sewe elke weeksdag om 06:53 op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

3 Kommentare

Rod Coleman ·

Dankie! ten minste een geestelike leier wat sy oogklappe afgeskud het en die werklike lewe rondom hom sien. Sy woorde spreek boekdele. Bai bai dankie.

Jaco ·

Halleluja dominees!! Iewers is daar ‘n verligting te bespeur. Jammer die onderhoud was bietjie prekerig gewees – geselstrant sou dalk meer waarde hê?
Ook jammer dat die bybel geen riglyne gee oor seks binne die huwelik/verhoudings nie – Hooglied is afgewater tot ‘n godsdienstige roman deur die vertalers.
Ek het verseker nie die film gaan kyk omdat ek verlos wil word van iets nie, ek wou sommer net die mooi van die liefde en seks wil vier

Praat afrikaans of hou jou bek! ·

Ds. Johan Schutte se navorsing is van swak aard. Die fliek is swak opgesom, en sy idee van die fliek is irrelevant.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.